Vinnie Jones

Vinnie Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Vincent Peter Jones
Geboorte 5 Januarie 1965 (1965-01-05)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vinnie Jones (gebore 5 Januarie 1965) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lock, Stock and Two Smoking Barrels (1998), Snatch (2000), X-Men: The Last Stand (2006), en The Midnight Meat Train (2008).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search